top of page
Dr D Nel5.jpg
Dr D Nel3.jpg
Dr D Nel4.jpg
Phone icon.png
facebook icon.png
email icon.png

Welcome to

​

West Coast Dental Studio Dr's Dieter Nel & Henry O'Callaghan

​

What some of our Locals Said about us:

​

Anita Pienaar Douglas:

​

Thank you Dr Dieter Nel for the fantastic service today,as always.

​

Jan Hanekom:

​

Vir baie jare is Dieter my en my vrou en van my kinders wat nou al jare uit die huis is se tandarts. Meer professionele tandkunde sal jy ver moet gaan soek. Dieter is nie net jou tandarts nie maar ook jou vriend en vertroueling. Hoop hy sal nog vir baie jare vir ons van diens wees.

​

Delaile Van Niekerk: 

​

Ek is al meer as 15 jaar n pasiënt by Dr Nel. Vandat ek hom ontdek het, was hy my nr 1 tandards! Ons het op n stadium amper 500km verder gebly en ek het gery Melkbosstrand toe! Ek sal West Coast Dental Studio beslis aanbeveel.

​

Charles Von Wielligh Hamman:

​

Dieter Nel is die beste tandarts in hierdie geweste.

Daar is net een en dit is hy. Go Dieter

 

Simon - August1.png
bottom of page