top of page
Happy_People_1.jpg
Search

Philadelphia Basaar 2021

Writer's picture: Local is LekkerLocal is Lekker

Hallo Almal, Dit is alweer die tyd van die jaar en ons gaan weer ‘n deurry basaar hou. Soos bespreek wil ons baie graag weer van die Local is Lekker app gebruik maak. Sondag 1 Augustus – Local is Lekker App gaan ‘live’met die basaar Maandag 30 Augustus – Sluit bestellings Saterdag 4 September – sal die kolleksies wees

Die aflaaiskakels vir die app kan op Local is Lekker se webwerf gevind word: http://www.localislekkerapp.co.za/

Verlede jaar het die koekies binne drie dae uitverkoop, dus sorg dat u vroegtydig u bestellings ontvang, nogmaals dankie vir die ondersteuning :)

192 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentários


Picture2.png
Simon - August1.png

Your free South African Local Business Directory and Community App

Supporting Local is Always Lekker!

bottom of page